Events & Promotions

Reset

Brits Laerskool

Brits Laerskool

Britsie Personeel Wie Ons Is ‘n Dinamiese skool benodig niks anders as ‘n dinamiese personeel nie. Laerskool Brits trots homself op ‘n bekwame, gekwalifiseerde, en passievolle personeelkorps, wat die hart en siel van die skool uitleef, en elke Britsie op die hart dra.

Date: 2026-12-31

Contact Person: Admin

Phone: Click to Call Us

Email: Click to eMail Us

Baanbreker Laerskool

Baanbreker Laerskool

SKOOLLIED Waar Leeuwpoort eens in son en wind sy rooi gras deur die jaar kon ryp, moet ons vandag ‘n boorpunt slyp om nuwe riwwe goud te vind: Kom maats laat ons met lus en vuur vandag se taak ligter maak. In werk of spel dit maak nie saak, jy hoor ons sing so lank dit duur. Ons speel en werk met nuwe trou, want pen en boek maak slaggereed. Ons sterkte lê in wat ons weet, ons vestings wat ons sterker bou. Baanbrekers ons met elke tree. Vir elke diens is ons gereed.

Date: 2026-12-31

Contact Person: Admin

Phone: Click to Call Us

Email: Click to eMail Us

Previous

Page 8 of 8 (44 total events)